VOELGERUS, AS U OP VAKANSIE GAAN,
WANT ONS KAN U HELP!!!
Ons kyk graag na u diere, gee hul kos en Liefde, terwyl u op vakansie gaan, maak u potplante nat en selfs u tuin nat.
Hoekom wil u, u troeteldiere, in 'n troeteldier-Hotel (Kennel) sit?
GOEIE REFERENTE. DOEN DIT AL VIR 5 JAAR LANK.
.
Regdeur die jaar kan ons u help.Ons gee een keer per dag kos.
of twee
| The Roots Lifestyle... Contact Person: Selmarie Grobler Office Tel nr: 0182851222 |
| Details... |