Mugg & Bean - GIVING YOU MORE & MORE! 8 Mei is ons 3 jaar bied ons Potchefstromers en besoekers 'n koffie/restaurant ervaring met ware Mugg & Bean swier. Ons bied nogsteeds ons "bottomless coffees" asook 'n groot verskeidenheid ingevoerde koffies aan. Vir die wat 'n koel ietsie wil teug, is daar "bottomless" lemonade asook gemmerbier. Alle Mugg & Bean koeke, "giant muffins" en skons is tuis gebak en 'n groot verskeidenheid slaaie en ligte maaltye word bedien. Onthou, dat ontbyt ook deur die hele dag bedien word. Dan voorsien ons ook 'n verskeidenheid aan vegetari
| Remax Potchefstroom Contact Person: Adele Cillie Office Tel nr: 0182971999 |
| Details... |