
De Beers Meubels is al in die meubelbedryf vir 20 jaar, dus is ons 'n volwaardige familie-onderneming.
De Beers spesialiseer in soliede Oregon- en Dennehout-meubels en ons meubels is van uitstaande gehalte.
Ons verkoop ook matrasse en basisse, geweefde katoenmatte, sitkamerstelle en slaapbanke.
Ons leuse is
| Creative Printing &... Contact Person: Wayne Office Tel nr: 0182906652 |
| Details... |