Spesialiseer in herstelwerk van propshafts en balanseering daarvan. Herstel van CV joints, sowel as wheelbearings asook ander motorherstelwerk. Ons verkoop ook propshafts. Vir noodgevalle kan ons na-ure geskakel word by 082 550 0468. Propshaft Clinic bestaan reeds sedert 1987, wat beteken dat ons al oor 20 jaar in die bedryf is.
- Besigheidsure:
- Ma-Do : 8h00-17h00
- Vry : 7h00-16h00