BodyFuelExpress3
BodyFuelExpress1

Kampus Apteek Featured Popular

Kom gerus na Kampus Apteek waar u professionele, vriendelike diens gewaarborg is!Ons bied graag aan ons kliënte kliniekdienste asook digitale ID foto's. Verder bied ons ook:

  • Noodure

  • Rekeningfasiliteite

  • Ons het ook kontrakte met die meeste mediese skemas (insl. skemas van Namibië)

  • Professionele en vriendelike diens

  • Veiligheidsbrille en wit jasse

  • Wye reeks kosmetiek en parfuum teen sakpas pryse

  • Kundige personeel asook volledige reeks sport- en gesondheidsprodukte


Besigheidsure: Maandae - Vrydae: 08:00 - 19:00 Saterdae: 08:00 - 13:00 & 17:00 - 19:00 Sondae & Vakansiedae: 10:00 - 13:00 & 17:00 - 19:00  
Besoek gerus ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/KampusApteek
Rate this listing
★★★★½
8 votes

Listing Details

Contact Person
Mariette
Office Tel nr
0182944072
Fax nr
018 293 3365
Business Logo
Business Address
c/o Meyer & Hoffman Street
Listing Clicks
6334
Community Rating
Star10Star10Star10Star10Star10
Catagory Featured
Yes
Updated
Map
Reviews (1)
by

★★★★★
Mev
Baie dankie vir die diens aan die studente

Submit review See all 1 reviews

Featured Listings

Business Categories

Featured Listings

Popular Listings

Advertise